52ste Oscar-toekenningsaand

  52ste Oscar-toekenningsaand 

Datum 14 April 1980
Plek Dorothy Chandler Pavilion,
Los Angeles
Aanbieder Johnny Carson
Pryse & benoemings
Beste rolprent  Kramer vs. Kramer
Meeste pryse  Kramer vs. Kramer (5)
Meeste benoemings  All That Jazz en
Kramer vs. Kramer (9 elk)

Die 52ste Oscar-toekenningsaand is op 14 April 1980 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1979. Die aanbieder was Johnny Carson.

Onder die benoemdes vir beste manlike byspeler was die agtjarige Justin Henry (hy was die jongste benoemde nog in dié kategorie) en die 79-jarige Melvyn Douglas. Die ouderdomsgaping tussen hulle was die grootste nog (tot in 2013) tussen twee mededingende akteurs.


Developed by StudentB